Volgens Dr Danie Langner, besturende direkteur van die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK), het die Universiteitsraad van Pretoria “diskriminasie teen moedertaalsprekers gelegitimeer en ...
Die FAK wil hiermee sy diepe afkeur uitspreek oor die valse en diep misleidende standpunte wat die afgelope tyd ten opsigte van Afrikaans aan universiteite ingeneem word. Veral die volgende kwessies ...
Op Saterdae sing en dans ’n groep kinders in Soweto in Afrikaans. Hulle leer om Afrikaans te lees en te skryf. En hulle leer dit by Suzie. “Hulle moet leer dit is nie net iets van die Boere nie,” ...