News

DIE polisie op Nelspruit het Woensdag inligting van ’n plaaslike sekuriteitsmaatskappye ontvang oor ’n Toyota Hilux-bakkie en ’n Audi A4 wat dagga vervoer. Die polisie het die inligting opgevolg en ...
DIE Nelson Mandelabaai Metro het begin met die gebruik van Sigbare Polisiëring (VISPOL), speurders, gespesialiseerde eenhede ...
’N MAN wat met dagga smokkel is deur cops van Kimberley in die Noord-Kaap op heterdaad betrap en hy sit nou agter tralies.
DIE skietery in Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte het eenvoudig net nie einde nie. In die jongste voorval is ’n jong man ...
’N KRIMINEEL van Kimberley in die Noord-Kaap is tot 16 jaar tronkstraf gevonnis vir poging tot moord en ernstige aanranding.
GURE weer het gisteraand gedeeltes van die Kaap getref en in baie gebiede verwoesting gesaai. Gebiede wat deur die swaar ...
DAAR was groot drama by Cape Town International Airport, toe ’n Britsh Airways-vlug moes terugkeer nadat daar rook in die kajuit was. Die voorval het gister (Woensdag) gebeur. JP Smith, mayco-lid vir ...
Luit.kol. Siyabulela Vukubi, ’n Valke-woordvoerder, sê Woensdag is die perseel geïdentifiseer en met die Valke se aankoms was dit ten volle operasioneel. ’n Soek- en beslagleggingsoperasie is gemagtig ...
Die Stad Kaapstad doen ’n beroep op begrafnisondernemers asook begrafnisgangers, om bewus te wees van swaar neerslae wat die ...
COPS in Kimberley het gister (Donderdag) by verskeie nooddienste aangesluit in ’n nabootsing van ’n vliegtuigongeluk-oefening ...
HAAR merkwaardige vermoë om klein spore van biologiese vloeistowwe, soos bloed en semen by misdaadtonele op te spoor, sal ...
DIE stad Kaapstad bied nou ’n reward van R100 000 aan ná die skietvoorvalle waarin 10 mense die afgelope week in Mitchells ...