News
’N MAN wat met dagga smokkel is deur cops van Kimberley in die Noord-Kaap op heterdaad betrap en hy sit nou agter tralies.
DIE Nelson Mandelabaai Metro het begin met die gebruik van Sigbare Polisiëring (VISPOL), speurders, gespesialiseerde eenhede ...
MR HEINZ beskou homself as meer dan net ’n rapper – hy is ’n handelsmerk, strategiese denker en ’n ervare stem in die game – ...
SY HET twee keer by die Elsiesrivier-daghospitaal aangeklop om hulp. Albei kere is sy hulp geweier en huis toe gestuur, toe ...
“EK IS bereid om my amp as pastoor neer te lê ... ek weet dít is liefde.”Dit is glo hoe pastor Christopher Hans van die Open ...
DIE 29-jarige mode-ontwerper van Atlantis staan trots tussen kleurryke materiaal en onvoltooide skeppings – ’n beeld wat enkele maande gelede ondenkbaar was. Diego April Jeffries, die kreatiewe gees a ...
DIE skietery in Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte het eenvoudig net nie einde nie. In die jongste voorval is ’n jong man ...
GURE weer het gisteraand gedeeltes van die Kaap getref en in baie gebiede verwoesting gesaai. Gebiede wat deur die swaar ...
SATERDAGMIDDAG het hy van ’n erge hoofpyn gekla, is ure later op life support gesit en die next dag is hy oorlede. Die ...
COPS in Kimberley het gister (Donderdag) by verskeie nooddienste aangesluit in ’n nabootsing van ’n vliegtuigongeluk-oefening ...
NÁ die onlangse vlaag moorde in Mitchells Plain, het die polisie hul teenwoordigheid in die gebied opgeskerp.
’N KRIMINEEL van Kimberley in die Noord-Kaap is tot 16 jaar tronkstraf gevonnis vir poging tot moord en ernstige aanranding.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results